Sport & Culture


Sport

The following sport codes are presented at the school: Athletics, cross country, cricket, netball, rugby, soccer and tug-of-war. Teams compete locally against other LSEN schools as well as main stream schools but the highlight of each sport is the annual invitational tournaments organized for each sport group. Players can excel by being chosen for the regional Eden teams or progress even further and be chosen for the provincial Western Cape LSEN teams. A few learners have even been selected for SA teams.

Culture

Being a small school, culture activities are limited to a small, but very enthusiastic “Song & Dance Group”. Learners are screened at the beginning of the year and a group of about 30 learners are chosen for the squad. A concert program of various popular songs and dances are prepared and practiced for the annual school cultural evening as well as the LSEN inter-schools cultural events. Solo singers are encouraged to take part in competitions such as local “Idols” and Gospel Singing Competitions.

In the News

Wes-Kaap Atletiek byeenkoms 2024

In totaal het ons atlete 2 Goud, 6 Silwer en 3 Brons medaljes verower.
Voor van links na regs
Carla van der Merwe (Brons Gewigstoot Dogters o/17); Charné Thana (Silwer 1500 m Dogters o/19), Me Lindie Coetzee (Afrigter), Roselin Tities (Brons 100 m Dogters o/17)
Agter van links na regs
Byron Kiewit (Silwer 1500 m Seuns o/17), Gerhard Bouwer (Silwer Spiesgooi Seuns o/17; Silwer Gewigstoot Seuns o/17; Brons Diskus Seuns 0/17), Ethan Harker (Silwer Spiesgooi Seuns o/15), Valentino Loggenberg (Silwer 1500 m Seuns o/19; Goud 5000 m Seuns 0/19 asook Beste Seuns Baan atleet LSEN)
Invoeg: Mnr Daan-Louis Gerber (Spanbestuurder) links
Fernando Baadjies (Goud Spiesgooi Seuns 0/15) – regs

Valentyns 2024

Van Kervel Skool se mnr en mej Valentine vir 2024

Hokkiespelers vir 2022

Jazmin Ahlschlager en
Siyanda Vika

Hoof se Staatmakers-toekenning

Jessie James du Plessis, Siyanda Vika, Louis de Jager
Anzou Plaatjies, William Lewis (afwesig)

Toutrekkers vir 2022

Dogters: Adriana Bruintjies
Seuns: Dylan Agulhas

SA Atletiekbyeenkoms 2024

Dal Josafat Stadion

Agter: Ethan Harker (Gewigstoot silwer medalje), Fernando Baadjies (Spiesgooi Brons medalje), Gerhard Bouwer (Spiesgooi goue medalje – nuwe SA LSEN rekord, Gewigstoot Silwer medalje)
Voor: Charne Thana (1500m Brons medalje) Valentino Loggenberg (1500m goue medalje – nuwe SA LSEN rekord, 5000 goue medalje asook top 5 LSEN Atleet toekenning)

Landlopers vir 2022

Jemaine Keffers en
Lesley Ann Spogter

Rugby en Netbal

Beste Netbalspeler vir 2022: Fatima Middlecamp
Beste Rugbyspeler vir 2022: Feagan Scheepers

Atlete vir 2022

Deevonn Marais en
Lesley Ann Spogter

Sportspan vir 2022

Die o/16 Rugbyspan wat hul Liga gewen het.

 

Nasionale Rugby Toernooi vir LSEN skole.


Trots op hierdie rugbyspelers van ons wat gekies is vir die SWD LSEN-span. Hulle gaan in Potchefstroom deelneem vanaf 15-18 Junie.
Links agter: Edley Christians, Jonay le Roux, Jaime-Lee Smailes (onderkaptein), Prinade Kennedy, Ray-Emile Lammert, Rowan Davids, Ambrace Africa.

Links voor: Quinton Visser, Charles Terblanche, Etin Malgas, Hadley Benjamin, Kay-Win Micheals, Ngwanya Saleni

Dogters 0/16 Rugbyspan

Devonay Arendse het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Girls Youth Week in Johannesburg. Nie net was sy deel van die SWD onder16 meisies rugbyspan nie – sy het ook die span gelei as kaptein.

SALSEN Rugbyspan 2024

Jonay le Roux en Etin Malgas is vir die SALSEN Rygbyspan gekies. Hulle het aan die Akademieweek by Jeppe Boys High in Johannesburg deelgeneem.

VKS Landloop

Ons landloopspan het sommer lekker gees gevang en goed weggespring by die eerste byeenkoms van die seisoen by Olympia Vaardigheidskool (ASWD Cross Country League1) Die span het bestaan uit: Jemaine Keffers, Lesley-Ann Spogter, DeeVon Marais, Franwill Frazenburg, Valentino Loggenberg, Keanrae Samson, Anthony Sysaar en Sikolam Xego.

Van Kervel Skool – Eerste Netbalspan

Van links na regs: Kaylene lins, Letisha Nell, Emily Dirks, Fatima Middlecamp, Me M van Kleef (Afrigter), Mariska Manus, Janelle Venter, Chereda Johannes, Filodene Matholla
Afwesig: Anelisa Khonza

Van Kervel Skool Toutrek

Toutrekkers neem deel aan die SA Junior Kampioenskappe
Te Malmesbury vanaf 17-19 Maart 2022

Die skool is verteenwoordig en het deelgeneem in 440 kg Seuns, 480 kg Seuns, 480 kg Dogters en 520 kg Dogters.

Drie van die spanne het deurgedring tot in die finale trekking nl. 440 kg Seuns, 520 kg Dogters en 480 kg Dogters.

Foto aangeheg: (Van voor na agter) 440 kg span
Siyanda Vika, Dylan Agulhas, Leon du Plessis, Lee-Ann Botha, Cebulethu Liyemo, Ylan Prins, Recay Phillips, Maqetuka Milani

Van Kervel Skool Netbal

Die volgende drie dogters het Donderdag, 5 Mei 2022, aan die LSEN Netbalproewe in George deelgeneem en is gekies vir die LSEN Eden Netbalspan. Hierdie span vertrek aanstons om deel te neem aan die Wes-Kaap Netbalproewe wat in die Kaap gehou sal word.

Van Links na regs: Fatima Middlecamp, Mariska Manus en Kaylene Lins

UitslaeWes-Kaap

SA Hoerskole Atletiekbyeenkoms: 15-18 Maart 2022 Pam Brinkstadium Germiston.
Die volgende atlete is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig tydens die byeenkoms:
Gideon de Bruin; DeeVon Marais; Lesley-Ann Spogter; Jemaine Keffers en Valentino Loggerenberg.

Dogters 0/19

Lesley-Ann Spogter:
400 m Silver medalje;
4 x 100 m aflos Brons medalje;
Sweedse aflos Silver medalje

Seuns 0/17

Valentino Loggerenberg:
1 500 m Brons medalje

Seuns 0/19

DeeVon Marais:
800 m Brons medalje;

Uitslae

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms: 3-6 Maart 2022 Dal Josafatstadion Paarl

Dogters 0/19

Lesley-Ann Spogter:
400 m Goue medalje;
200 m Brons medalje;
800 m Brons medalje

Seuns 0/15

Gideon de Bruin:
Diskus 4de plek;
Gewigstoot Goue medalje

Gerhard Bouwer:
Gewigstoot 4de plek;
Spiesgooi 4de plek;
Diskus 5de plek

Seuns 0/17

JP September:
200 m 5de plek;
400 m 5de plek;
Verspring 7de plek;
100 m Brons medalje

Prinade Kennedy:
200 m 6de plek;
400 m 6de plek;
verspring 6de plek

Valentino Loggerenberg:
1 500 m Silwer medalje

Seuns 0/19

Aaron Scheepers:
200 m 5de plek;
verspring 6de plek;
100 m Brons medalje

Jemaine Keffers:
800 m Brons medalje;
1 500 m Silwer medalje;
5 000 m Silwer medalje

DeeVon Marais:
800 m Goue medalje;
1 500 m Goue medalje;
5 000 m Goue medalje

Motto:

 

“For those who want to succeed, nothing is too difficult” Curabitur non nulla

Address

Meyer Street, George East.
Get Directions

Follow Us

Contact Us

044 874 2042/3
vankervelschool@gmail.com

Popular Resources

Nuusbrief
Newsletter