Van Kervel School

A School of Skills

Van Kervel Skool

Skool vir Beroepsopleiding

Van Kervel School

A School of Skills

Van Kervel Skool

Skool vir Beroepsopleiding

Beroepsgerigte Opleiding

Beroepsgerigte Opleiding


 

Die doel van ons tegniese werkswinkels is om vanpaste beroepsgerigte opleiding aan ons leerders te bied en om die nodige vaardighede in te oefen sodat die leerder met vertroue die wêreld van werk kan binnegaan.  Plasing van leerders in ‘n spesifieke  tegniese werkswinkel hang af van hul belangstelling, aanleg en vaardigheid.Die 1ste-jaar leerders word aan twee verskillende werkswinkels bekend gestel en vanaf hul 2de jaar spesialiseer hulle in slegs een van die twee.  Elke alternatiewe dag word in die werkswinkel deurgebring waar leerders opgelei en onderrig word in die spesifieke vaardighede en teorie van die betrokke tegniese vakrigting.  Artikels wat deur die leerders vervaardig word, word in die skool se eie winkeltjie verkoop. 4de-jaar leerders word vir drie weke by plaaslike besighede geplaas as deel van hul “Skool-tot-Werk”-program.    

Werkswinkels vir Seuns

Werkswinkels vir dogters

·         Duikklop
·         Spuitverf
·         Motorherstelwerk
·         Sweiswerk
·         Instandhouding
·         Houtwerk

·         Haarkappery
·         Vroeëkindontwikkeling
·         Kantooradministrasie
·         Voedselproduksie

Being a small school, culture activities are limited to a small, but very enthusiastic "Song & Dance Group". Learners are screened at the beginning of the year and a group of about 30 learners are chosen for the squad. A concert program of various popular songs and dances are prepared and practiced for the annual school cultural evening as well as the LSEN inter-schools cultural events. Solo singers are encouraged to take part in competitions such as local "Idols" and Gospel Singing Competitions.

Die kultuurgroep mag wel klein wees, maar aan entoesiasme en talent is daar nie ‘n tekort nie! ‘n Groep van sowat dertig leerders word aan die begin van die jaar geidentifiseer en dan word daar ernstig geoefen vir sang- en dansoptredes sowel as ‘n konsert laat in die jaar.  Die groep neem ook deel aan die jaarlikse interskole OLSO-kultuuraand.

In Van Kervel word daar ook na die geestelike behoeftes van leerders gekyk en is daar vrywillige weeklikse bidure en/of Bybelstudie.

main

February 2018
MTWTFSS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728

School:

Tel.: 044 8742042
Tel.: 044 8742043
Fax: 044 8736213
vankervelschool@gmail.com

© 2018 Web2PC. All Rights Reserved. Designed By Web2PC SA www.web2pc.co.za Cell: (081) 414 8982
UA-107908673-1
Joomla Extensions