Van Kervel School

A School of Skills

Van Kervel Skool

Skool vir Beroepsopleiding

Van Kervel School

A School of Skills

Van Kervel Skool

Skool vir Beroepsopleiding

Akademie

Akademiese sake


 

Ons kurrikulum bestaan uit twee bane:
‘n algemene formatiewe akademiese program en ‘n beroepsgerigte (vaardigheids) program - onderrig tyd is 50 : 50 aan die twee bane toegeken.  Die akademiese program volg die riglyne van die NKV en KABV in ‘n aangepaste formaat.  Die volgende vakke is verpligtend:

1ste Jaars:

2de, 3de en 4de-Jaars:

● Huistaal (Afrikaans of Engels)
● Eerste addisionele taal (Afrikaans of
   Engels)
● Wiskundige geletterdheid
● Lewensvaardigheid:
●    Persoonlike en sosiale welstand
      Liggaamlike opvoeding
      Kreatiewe kunste

● Huistaal (Afrikaans of Engels)
● Eerste addisionele taal (Afrikaans of
   Engels)
● Wiskunde
● Lewensvaardigheid
●   Persoonlike en sosiale welstand
     Liggaamlike opvoeding
     Kreatiewe Kunste
     Natuurwetenskap en Tegnologie

Die Khanya rekenaarlaboratorium is deel van die akademiese komponent van die skool en fokus op die vaslegging van basiese lees-, taal- en wiskundige vaardighede.  Vakintegrasie tussen akademiese vakke, tegniese vakke en rekenaartegnologie word nagestreef.  Individuele leerders met erge lees-agterstande word met die hulp van ‘n doelgemaakte program bygestaan.


 

Van Kervel se leuse: “Vir dié wat wil, is niks te moeilik.”

February 2018
MTWTFSS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728

School:

Tel.: 044 8742042
Tel.: 044 8742043
Fax: 044 8736213
vankervelschool@gmail.com

© 2018 Web2PC. All Rights Reserved. Designed By Web2PC SA www.web2pc.co.za Cell: (081) 414 8982
UA-107908673-1
Joomla Extensions